Search This Blog

Monday 25 March 2013

Net Gevind in Munt Dam

Goeie dag Munties

Dit is vir my jammer om met julle mee te deel dat daar vandag 25 Maart 2013 'n net aan die Suid Ooste kant van die Munt dam gevind is die net was egter nie in die water nie maar in die grasse versteek. Ek wil net vir die 3 lede wat die net gevind het dankie se Diedrik Jordaan, Fanie de Beer en Jaco van Sckalkwyk.

Ek wil lede vra om asb. 'n oog oop te hou vir nag lyne, nette ens


Munt Dam Toilet

Ek wil net namens al die Munties Dankie se vir 'n paar spesiale manne wat opofferinge maak om die klub en ons klub dam beter te maak eerstens aan Riaan Cloete en Louis Borman wat die chemiese toilet by Waterkloof lugmagbasis gaan haal het en na die munt dam geneem het. Dan wil ek ook vir Rayn Prinsloo baie dankie se vir die beskikbaarstelling van sy "Flatbedd Trailer" en laastens weer aan Louis wat vir Munt Kommitee laat weet het van die Toilet en die lede van die kommitee wat die nodige dokumentasie en briewe geskryf het dat ons die toilet verniet kon kry. Ek glo ek praat namens al die klub lede as ek baie dankie se vir die manne.

Die toilet is tans nog nie in werking nie maar ons hoop om die gou in werkende toestand te hê ,die toilet sal aan die Noord oewer geplaas word aka Afdak kant omdat daar tans geen fasiliteite is nie.

Tuesday 19 March 2013

SA Kampioenskappe 2013

Ons wil naamens Munt Hengel Klub net vir die betroke provinsies dankie se vir die aanbiedinge van die SA Kampioenskappe asook die spanne met hulle prestasies. Baie Geluk aan die Munties wat Springbok proewe uitnodigings ontvang het Werner Geyer ,Mathew May ,Chris Abbot en Deef van Deventer asook al die ander manne  in GN.



A- SPANNE
1) GN - 334
2) GAU - 326
3) NW - 308
4) SG - 291
5) MPU - 268
6) VRY - 191
7) NOM - 171

B-SPANNE
1) NW - 310
2) SG - 306
3) GAU - 305
4) GN - 298
5) VRY - 271
6) MPU - 220
7) NOM - 180

C-SPANNE
1) NW - 359 (644 VIS)
2) SG - 359  (594 VIS)
3) GAU - 355
4) GN - 306
5) VRY - 234
6) MPU - 178
7) SNW - 118

PRESIDENT A
1) SNW - 336
2) KZN - 279
3) SUID KAAP - 277
4) NOORD KAAP - 274
5) LIMPOPO - 268
6) OP - 232
7) WP - 231

PRESIDENT B
1) KZN - 219
2) WP - 218
3) LIMPOPO - 210
4) NOORD KAAP

Monday 18 March 2013

Maart 2013 Nuusbrief


             

Lief en leed in die Klub.

Lief:

Sterkte aan die GN seniors met die opkomende SA’s, bring die medaljes huis toe manne.

Sterkte aan Werner Geyer en Janco Scheepers met die deelname aan die “Champs of Champs” kompetiesie, hou MUNT se naam hoog.

Groot nuus , Wickus van Heerden is verloof aan Claudia York , baie geluk en mag die HERE julle verhouding seen.


Leed:

              Sterkte aan Francois Roets , hy sterk aan by die huis na ‘n operasie.


Nuwe Lede & Ledegelde.

Lede moet asb hulle 2013 ledegelde betaal. Onthou dat die finansiele jaar van Januarie tot Desember is en lede wat laat betaal weer ‘n “intree fooi” van R50.00 gaan betaal.

Die klub se bank besonderhede is as volg;

Munt Hengel Klub
ABSA
Spaar rekening
Rekening nr 9116712358


2013 Ledegelde soos volg :

·          Seniors, R350.00 plus R50.00 intreegelde.
·          Dames, Juniors en Penkoppe - R150.00 plus R50.00 intreegelde.
·          Dames, wat nie onder 'n senior aansluit nie, betaal ook R350.00 plus R50.00 intree -gelde.

Nuwe Lede

Welkom aan die volgende nuwe lede, sien julle by die volgende klub kompetisie:

Ø       Diederick Jordaan
Ø       Andre Esterhuysen
Ø       Jaco van Schalkwyk
Ø       Johan van Loggerenberg
Ø       Adam Moolman




Klubkompetisie.

Datum:
1-3 Maart 2013


Oewer:
Bronkies Natuurbewaring




Wenners

















Seniors








Voorl
Van
Karp
Massa
Punte



1
D
Janneke
24
32.305
563.050



2
Z
Janneke
3
3.906
69.060



3
R
Geyer
1
4.075
50.750













Swaarste Vis

















Seniors








Voorl
Van
Vis
Gewig




1
R
Geyer
Karp
4.075





           
Die volgende klub komp is by De Rust (Harties) , 6 April 2013. Koste : R 30.00 Oewergelde , R 10.00 vir voertuig en R 10.00 beampte fooi, dus R 50.00 totaal , ons kry mekaar by De Rust se hek vanaf 5H30, hek open om 6H00.

Lede moet asseblief daarop let dat klubkompetisies volgens die klub se inhuisreëls gehengel word.

Almal moet ook voor daar gehengel word die aantekeningsregister by die Skaalbeampte teken groot asb.


Belangrike Datums.

11 Maart – 15 Maart
Senior SA’s
23 Maart 2013
Meesters Proewe 1 – Teksa Trichardsfontein
1 April – 5 April
Match SA’s
6 April
Munt Klub Komp - De Rust
13April – 14 April
Meesters Proewe 2 & 3 - Krugers
15 April – 18 April
Karp SA’s - Bloemhof
20 April – 21 April
Seniors Proewe 1&2 – Heart Sease
27 April – 28 April
Dames Proewe 1&2
4 Mei
Klub Komp
11 Mei
Dames Proewe 3
11 Mei
Juniors/Penkop Proewe 1



Muntdam.

Besoekers se fooi is: R30.00 per senior besoeker, R20.00 vir pensionarisse en juniors onder 12 jaar.
Lede moet toestemming en ‘n besoekerspermit kry by die volgende Komitee lede, Riaan Cloete (0784592322) en Wikus van Heerden (0731120080). Permitte sal NIE 05:00 in die oggend aan lede met besoekers uitgereik word nie, reël vroegtydig die permitte ASB.
Lede word versoek om nie die slotkombinasie aan enige iemand anders te verskaf nie.
Lede moet asseblief kennis neem dat daar slegs vanaf 6 uur in die oggend (Mei, Junie, Julie, Augustus) tot 5 uur in die middag gehengel word. In die somermaande mag daar van 05:30 in die oggend tot 6 uur in die middag gehengel word.
Alle vis wat gevang word moet dadelik weer terug in die dam geplaas word. Geen hounette (keepnets) mag in die perseel ingebring word nie en geen vis mag in ‘n hounet geplaas word nie.
GEEN VIS MAG VAN DIE PERSEëL AF VERWYDER WORD NIE.
Geen vure mag anders as in die verskafte braaiers gemaak word nie.
Geen persoon mag kamp of oornag by die Muntdam nie.
Geen kinders mag sonder ouer se toesig by die dam gelos word nie.

Muntdam Besprekings

Geen besprekings

Gauteng Noord Liga.

Die Gauteng Noord Liga is nou verby en ons moet begin voorberei vir die bolgooi wat hier by Junie begin.
Hierdie jaar moet ons groot gaan en “gat” skop by die bolgooi.


Baie geluk aan al die lede wat hulle verjaarsdae in Maart vier.
                                                                                                                                                                                   
Naam
Datum
Neels Botha
1 Maart
Zandre Janneke
1 Maart
Richard Joubert
7 Maart
Jasper van der Westhuizen
11 Maart
Hendrik Morkel
12 Maart
Emil Natorp
18 Maart
Heini Strydom
23 Maart
Jan Roets
25 Maart

Mag dit n wonderlike dag wees en n jaar van groot visse in die net.

As ek van iemand vergeet het laat weet my groot asseblief sodat ek die klub rekords op datum kan bring.


Algemeen.

Baie dankie aan Wickus wat vir ons ‘n Munt Blog begin het.

Stuur asb voorstelle, nuus, foto’s of enigiets van Munties en ons plaas dit op die blog.
Ondersteun asb. die blog!!!!!!!!

Louis Borman het laat weet dat daar by een van hulle ou sites ‘n chemiese toilet beskikbaar is. Ons moet net as Munt, ‘n borgskrywe rig aan die maatskappy en dan kan die toilet moontlik verkry word  vir die Munt dam.

GN Pro-Mania sal in die toekoms deur Robert Hurn en Carel Schoeman gereël word , Markus sal hulle bystaan vir die eerste paar tot hulle vertroud is met die proses. Kom ons ondersteun hulle asb.

By die GN uitvoerende vergadering is daar gevra dat die kleure “kode” asb in die provinsie na gekom moet word , (persoone dra bv. SAVOF kleure maar het nog nie daar voor gekwalifiseer nie). Die regte kleur langbroeke en hemde moet ook asb saam met die regte katogorie kleure gedra word bv.SAVOF grys lang broek env.Kom ons as MUNTIES stel n voorbeeld!



Hengel Groete,
Riaan Cloete

Sunday 17 March 2013

Klub Kom Maart 2013 Bronkies Natuurbewaring

Almal
Voorl Van Totaal Vis Karp Massa Punte
D Janneke 24 24 32.305 563.05
Z Janneke 3 3 3.906 69.06
R Geyer 1 1 4.075 50.75
L le Roux 2 2 2.115 41.15
FJ Pheil (snr) 2 2 1.855 38.55
32 32 44.256
Wenners
Seniors
Voorl Van Karp Massa Punte
D Janneke 24 32.305 563.050
R Geyer 1 4.075 50.750
L le Roux 2 2.115 41.15



Juniors
Voorl Van Karp Massa Punte
Z Janneke 3 3.906 69.06



Swaarste vis

Voorl Van Vis Gewig
R Geyer Karp 4.075