Search This Blog

Wednesday 24 April 2013

Bolgooi 2013 Admin


Munt hengel klub is in 1944 gestig en was oorspronklik ‘n sosiale klub vir die Suid Afrikaanse Munt vir personeel as ontspaning en 'n geleentheid om met familie tyd saam te spandeer. Op daardie stadium was daar nog nie regtig ‘n “kompeterende” hengel  faset soos ons dit vandag ken nie en van die lede het gehelp om die oewer hengel soos dit tans plaasvind te ontwikel.

Die Suid Afrikaanse Munt het destyds 'n baie belangrike rol gespeel en het in die vroeer jare die madaljes vir die klub se prys uitdeling geslaan, weens politiese redes het die klub toe later weggebreek van die Suid Afrikaanse Munt.

Munt dam is ‘n lekker plek vir ontspanning saam jou familie / friende en om ook 'n ideale plek om van die fyner kunsies soos kol gooi te beoefen.












Daar sal merkers/bottles by ons “dammetjie” aan gebring word Saterdag 27 April (+/- 7h) vir die bolgooi oefeninge elke Sondag van af 12 - uur is almal welkom om the kom, dit sal die amptelike oefen dae wees, maar as jy deur die week ekstra oefening wil insit is jy meer as welkom.

Daar sal ‘n gebied af gespan word vir die bolgooi. Sou daar egter iets voorval, sal ons julle laat weet.

So bring jou stokker, katrolle, voer, sinkers en vleisie (met n ietsie om te drink as jy will) en kom geniet Sondae saam met almal.

 Asb. ons benodig amal se ondersteuning vir die komende bolgooi liga wat voor lĂȘ.

Sien almal Sondag die 28ste, vir enige vedere navrae kontak asb vir Heini (dynamicsharpening@gmail.com) of Wickes (073 1120 080).

Vis groete

Komitee.



Monday 22 April 2013

April 2013 Nuusbrief



Lief en leed in die Klub.

Lief:

Janco Scheepers en Francois Roets herstel sterk na operasies wat hulle die laaste ruk ondergaan het , sterkte vir julle.

       Voorspoed aan die meesters met die 2de been van die Liga , “skop alie” en bring die beker huis toe manne.

Leed:

  Deon de Bruin en Eagon Niehaber (snr) is oorlede ons dra hulle gesinne op in ons gebede.


Nuwe Lede & Ledegelde.

Lede moet asb hulle 2013 ledegelde betaal. Onthou dat die finansiele jaar van Januarie tot Desember is en lede wat laat betaal weer ‘n “intree fooi” van R50.00 gaan betaal.

Die klub se bank besonderhede is as volg;

Munt Hengel Klub
ABSA
Spaar rekening
Rekening nr 9116712358


2013 Ledegelde soos volg :

·          Seniors, R350.00 plus R50.00 intreegelde.
·          Dames, Juniors en Penkoppe - R150.00 plus R50.00 intreegelde.
·          Dames, wat nie onder 'n senior aansluit nie, betaal ook R350.00 plus R50.00 intreegelde.

Nuwe Lede

Welkom aan die volgende nuwe lede, sien julle by die volgende klub kompetisie:

·          Josef Botha
·          Jaun Buys
·          Johan Nel
·          Leon van Vuuren
·          Carel Smit
·          Shaun de Bruin


Klubkompetisie.

De Rust 6 April 2013 uitslae:

Seniors




Voorl
Van
Karp
Massa
Punte
MT
May
1
2.32
33.200
L
le Roux
1
1.895
28.950
JL
van Heerden
0
0.095
0.950
Penkop




Voorl
Van
Karp
Massa
Punte
A
Cloete (jnr)
1
1.5
25.000






Swaarste Vis







Seniors




Voorl
Van
Vis
Gewig

MT
May
Karp
2.250

Penkop




Voorl
Van
Vis
Gewig

A
Cloete (jnr)
Karp
1.500






               
Die volgende klub komp is by Vaaldam - Perdekamp , 4 Mei 2013.

Lede moet asseblief daarop let dat klubkompetisies volgens die klub se inhuisreëls gehengel word.

Almal moet ook voor daar gehengel word die aantekeningsregister by die Skaalbeampte teken groot asb.


Belangrike Datums.

13April – 14 April
Meesters Proewe 2 & 3 - Krugers
15 April – 18 April
Karp SA’s - Bloemhof
20 April – 21 April
Seniors Proewe 1&2 – Heart Sease
27 April – 28 April
Dames Proewe 1&2
27 April
Meesters liga been 2 Kees -- Vaaldam
4 Mei
Klub Komp Vaaldam Perdekamp
11 Mei
Dames Proewe 3
11 Mei
Juniors/Penkop Proewe 1 Bronkhorspruit
11 Mei
Munt dam “werkers dag”


Muntdam.

Besoekers se fooi is: R30.00 per senior besoeker, R20.00 vir pensionarisse en juniors onder 12 jaar.
Lede moet toestemming en ‘n besoekerspermit kry by die volgende Komitee lede, Riaan Cloete (0784592322) en Wikus van Heerden (0731120080). Permitte sal NIE 05:00 in die oggend aan lede met besoekers uitgereik word nie, reĂ«l vroegtydig die permitte ASB.
Lede word versoek om nie die slotkombinasie aan enige iemand anders te verskaf nie.
Lede moet asseblief kennis neem dat daar slegs vanaf 6 uur in die oggend (Mei, Junie, Julie, Augustus) tot 5 uur in die middag gehengel word. In die somermaande mag daar van 05:30 in die oggend tot 6 uur in die middag gehengel word.
Alle vis wat gevang word moet dadelik weer terug in die dam geplaas word. Geen hounette (keepnets) mag in die perseel ingebring word nie en geen vis mag in ‘n hounet geplaas word nie.
GEEN VIS MAG VAN DIE PERSEĂ«L AF VERWYDER WORD NIE.
Geen vure mag anders as in die verskafte braaiers gemaak word nie.
Geen persoon mag kamp of oornag by die Muntdam nie.
Geen kinders mag sonder ouer se toesig by die dam gelos word nie.

Muntdam Besprekings

Geen besprekings

Gauteng Noord Liga/Bolgooi.

Skip vra dat enige lede wat belang stel in die bolgooi liga hom asb. kontak sodat ons kan begin oefen , asook lede wat wil liga hengel. Sy sell 0726538167.
Die bolgooi tel vir die curriebeker , so as on hom wil wen moet ons voluit gaan by die jaar se bolgooi , so kom almal ons kort julle groot asb. Sosiale lede is baie welkom , kom en geniet dit saam met amal.


Baie geluk aan al die lede wat hulle verjaarsdae in April vier.

J. Bezuidenhout 5 April
W. Damon 8 April
L. le Roux 9 April
S. Hennop 10 April
A. v/d Merwe 12 April
W. Soukup 14 April
P. Smit 15 April
S. de Beer 15 April
J. Breed 18 April
J. Van Wyk 18 April
J. Neuhuber 21 April
G. Engelbrecht 24 April
G. Pieterse 26 April
A. Cloete (jnr) 30 April
                                                                                                                                                                                                                                               
Mag dit n wonderlike dag wees en ‘n jaar van groot visse in die net.

As ek van iemand vergeet het laat weet my groot asseblief sodat ek die klub rekords op datum kan bring.

Die toilet is by die dam , baie dankie aan amal wat gehelp het en nog gaan help.

Sodra die lede register op datum gebring is sal die kode by Munt dam verander , daar sal n mail uit gestuur word om amal in kennis te stel metter tyd.

Daar word n “werkers dag” beplan vir die 11de Mei , ons gaan die dam terein skoon maak en die toilet oprig.Ons versoek lede om the help met die volgende items groot asb. :
§          Tange
§          Draad
§          Petrol
§          Bossie kappers
§          Grassnyers
§          Kettings
§          Saag
§          Toue
En natuurlik julle self as arbeiders.
Kom ondersteun asb ons het amal nodig om “ons” dammetie mooi te maak.

 Ons gaan “party” , boek asb die 8ste Junie uit vir die jaarlikse klub funksie:
Stand 69/70 Leeufontein       Contact: 083 377 0557/ 082 420 9013
Kameelfontein Rd                              (Fax) 086 236 1206   
Pretoria                                   
 0186   

Lekker hengel en hou ons naam hoog.

 Hengel Groete,
Komitee

Monday 15 April 2013

Klub Kom April 2013 Hartbeespoort Dam de Rust

Voorl Van Totaal Vis Karp Kanarie Kurper Massa Punte
MT May 1 1 1 (70g) 2.320 33.2
L le Roux 1 1   1.895 28.95
A Cloete (jnr) 1 1   1.500 25
JL van Heerden     1 (95g) 0.095 0.95
E Hennop            
S Hennop             
W Trytsman (snr)            
W Trytsman (jnr)            
G Moolman            
A Moolman            
W Coertse            
A Bezuidenhout            
JJ Scheepers            
D Koekemoer            
R Slump            
R Prinsloo            
H Strydom            
A Cloete (snr)            
MT Cloete            
               
3 3 0 5.810




Wenners
Seniors
Voorl Van Karp Massa Punte
MT May 1 2.32 33.200
L le Roux 1 1.895 28.950
JL van Heerden 0 0.095 0.950
Juniors
Voorl Van Karp Massa Punte
A Cloete (jnr) 1 1.5 25.000
Swaarste Vis
Seniors
Voorl Van Vis Gewig
MT May Karp 2.250
Juniors
Voorl Van Vis Gewig
A Cloete (jnr) Karp 1.500
Skaal Beampte: JL van Heerden