Lief
Baie geluk aan Ryan Prinsloo en Lezandra met die 2de pienkvoet wat
7:15 op 10 Februarie 2014 gebore is en 3.5 kg ingeweeg het.
Baie geluk aan die nuut verkose komitee.
Voorsitter: Deon Koekemoer - 082 467 0521
Vise Voorsitter:
Johan Barnard
- 083 628 5833
Tesourier: Robert Slump
- 082 557 4210
Liga Sekretaris: To be
announced
Sekretaris: Anna-Rine Bornman -
078 210 3382
Rekords Beampte: Louis Bornman
- 076 043 9603
Addisionele
lede: Jacques Boshoff -083 226 5779
Francois Roets - 082 663
1500
Johan Pfeil - 082447 8569
Leed
Geen leed waarvan ons weet nie. As ons iets gemis het laat weet asb.
Lede wie nog nie hulle 2014 lede gelde betaal het nie word daaraan herhinner om dit asb voor einde Februarie
te betaal. Onthou dat die finansiële
jaar strek van Januarie tot Desember en lede wat laat betaal, betaal ( na
Februarie 2014 ) weer ‘n intree fooi
van R50.00.
Die klub se bank besonderhede is as volg:
Munt Hengel Klub
ABSA
Spaarrekening
Rekening nr 9116712358
2014 Ledegelde
Ledegeld is op
11 Februarie 2014 op die 65st AJV verhoog vanaf R350 tot R420 vir seniors en
vanaf R150 tot R200
vir Dames,
Juniors en Penkoppe.
·
Seniors R420.00 plus R50,00 intreegelde.
·
Dames, Juniors
en Penkoppe – R200,00 plus R50,00 intreegelde.
·
Dames, wat nie
onder 'n “Dames” aansluit nie, maar onder “Senior” betaal ook R420.00 plus R50,00 intreegelde.
Nuwe Lede
Ons het verskeie
aansoeke van nuwe lede ontvang. Soos dit
moet wees sal die nuwe lede voor die komittee verskyn tydens die eerste
vergadering. Giegene wat aanvaar word sal as nuwe lede aankondig word.
Tydens die AJV is die”feeder Hengel” bespreek en die nuwe komittee sal
na die voorstelle kyk en ‘n besluit sal in die toekoms geneem word oor hoe ons
die en ander fasette tydens klub kompetisie gaan hanteer. Die vorige komittee
se besluit dat lede die kans gegun sal word om die faset tydens klub
kompitisies te beoefen sal nog so staan en lede is welkom om dit te beoefen. Daar
sal die oggend voor die tyd verduidelik word hoe dit gaan werk t.o.v “seatbox”
en werp ens.
Die volgende klub kompetisie is
1-2 Maart 2014 te Bronkhorstspruit Natuur Reservaat. Dit is ‘n Naweek-kompetisie
en ons hengel van 07h00 die saterdag tot 12h00 Sondag. Die kompetisie sal
stiptelik om 7:00 Saterdag oggend begin lede kom 6:00 by die water bymekaar. Skakel
asb vir Johan of Louis vir verdere inligting
Die
kostes sal by die water betaal word en R10-00 beampte fooi sal ingesamel word .
1 Februarie
- Klubkompetisie-uitslae
Heartsaese
Vaaldam
Baie geluk aan Chris Abbot wat die wenner was.
|
Wenners
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Seniors
|
|
|
|
|
Voorl
|
Van
|
Vis
|
Massa
|
Punte
|
C
|
Abbott
|
13
|
10,540
|
236,4
|
LJ
|
le Roux
|
7
|
7,995
|
150,95
|
JC
|
Mouton
|
8
|
6,970
|
150,7
|
|
|
|
|
|
Dames
|
|
|
|
|
Voorl
|
Van
|
Vis
|
Massa
|
Punte
|
A
|
Thomas
|
5
|
3,485
|
85,850
|
|
|
|
|
|
Penkoppe
|
|
|
|
|
Voorl
|
Van
|
Vis
|
Massa
|
Punte
|
JC
|
Mouton
|
11
|
7,930
|
190,300
|
|
|
|
|
|
|
Swaarste Vis
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Seniors
|
|
|
|
|
Voorl
|
Van
|
Massa
|
Spesie
|
|
LD
|
Cloete
|
9,68
|
Baber
|
|
LJ
|
le Roux
|
2,87
|
Karp
|
|
Lede moet
asseblief daarop let dat klubkompetisies volgens die klub se inhuisreëls
gehengel word.
Almal moet ook
voor daar gehengel word die aantekeningsregister by die Skaalbeampte teken , groot
asb!
Munt se
65st AJV was op 11 Februarie 2014 gehou. ‘n Paar aangeleenthede was in alle
erns bespreek en vanaf die komittee sê ons hartlik dank aan al die lede wat dit
bygewoon het. Ons sal bitter graag volgende jaar meer van ons lede daar wil he
en aan die nuwe komittee baie sterkte met die jaar wat voorle.
17 Februarie 2014
|
Senior span praatjie
|
22 Februarie 2014
|
Senior Liga Been 3
Leeuplaas/Heartsease Vaaldam
|
1-2 Maart 2014
|
Naweek-Kompetisie Bronkhorstspruit Natuur reservaat
|
1-2 Maart 2014
|
Feeder Proef 1 & 2 – Letabo
|
21 Maart 2014
|
Feerder Proef 3
- Ardenza
|
22 Maart 2014
|
Meesters Proewe 1 – Cilliers & Juniors Proef -
|
23 Maart 2014
|
Meesters Proewe 2 – Jacky Leonard
|
05 April 2014
|
Klub Kompetisie
|
12 & 13 April 2014
|
Senior Proef 1 & 2 – Leeuplaas en Heartsease
|
26 & 27 April 2014
|
Senior Proef 3 & 4 – Jacky Leonard
|
28 April 2014
|
Feeder Proef 4 - Zonderwater
|
Die laaste
senior liga vind op 22 Februarie plaas en die spanne is gister aand (13
Februarie) bespreek en sal tydens die spanpraaitjie Maandag aand (17 Februarie)
aangekondig word. Die lede wat die liga gaan hengel word hartlik versoek om dit
asb by te woon.
Lede word asb
soos altyd versoek om verdraagsaam te wees teenoor mede hengelaars. Die munt
dam het die probleme dat van ons lede dam misbrtuik. Nie alle besoekersfooie
word gevorder en betaal soos wat dit gedoen moet word nie. Die nuwe komittee het
gisteraand (13 Februarie) ‘n paar idees
bespreek wat ons verder in konsultasie met al ons lede sal deel soos ons
vorder. Die hek kode sal vanaf 1 Maart verander word en
slegs betaalde lede sal die nuwe kode ontvang. Weereens vra ons mooi dat slegs
lede die kode gebruik en ek dink daar is al genoeg gesê oor die dam, toegang,
gelde, ens.
· Besoekers se fooi is R30,00
per senior besoeker, R20,00 vir
pensionarisse en juniors onder 12 jaar.
· Lede moet toestemming en ‘n besoekerspermit
kry by n Komitee lid.
· Permitte sal NIE 05h00 – 08h00
in die oggend aan lede met besoekers uitgereik word nie, reël vroegtydig die
permitte ASSEBLIEF.
· Lede word versoek om nie die slotkombinasie aan enige iemand anders te
verskaf nie.
·
Lede moet asseblief
kennis neem dat daar slegs vanaf 6h00 in die oggend (Mei, Junie, Julie,
Augustus) tot 17:00 in die middag gehengel word. In die somermaande mag daar van 05h30 in die
oggend tot 18h00 in die middag gehengel word.
Alle vis wat gevang word moet dadelik weer terug
in die dam geplaas word. Geen hounette
(keepnets) mag op die perseel ingebring word nie en geen vis mag in ‘n hounet
geplaas word nie.
GEEN VIS MAG VAN DIE PERSEEL AF VERWYDER WORD
NIE.
Geen vure mag anders as in die verskafte braaiers
gemaak word nie.
Geen persoon mag kamp of oornag by die Muntdam
nie.
Geen kinders mag sonder ouer toesig by die
dam gelos word nie.
Muntdam Kode
Lede moet asseblief kennis neem dat die hek kode
verander gaan word en die nuwe kode sal gestuur word en as van ons lede nie die
kode gekry het nie beteken dit net dat die lid se jaar geld nie betaal is nie
en die lid nie die nuwe kode sal ontvang nie.
Baie geluk aan
die volgende lede met julle verjaarsdae . Mag die Here julle seën. Mag dit ‘n wonderlike dag wees en ‘n jaar van
groot visse in die net.
As ek van iemand vergeet het laat weet my
asseblief sodat ek die klub rekords op datum kan bring.
|
02
Februarie
|
Anzelle
Thomas
|
|
02
Februarie
|
Jackie
van Zanten
|
|
03
Februarie
|
Chris
Froneman
|
|
03
Februarie
|
Johan
Koch
|
|
07
Februarie
|
Andre
Esterhuysen
|
|
08
Februarie
|
Jacques
Mouton
|
|
14
Februarie
|
Nardus
Buys
|
|
15
Februarie
|
Nardus
Buys
|
|
17
Februarie
|
Johan
Jonck
|
|
20
Februarie
|
Ettiene
Hennop
|
|
20
Februarie
|
Jan
Labuschagne
|
|
20
Februarie
|
Gert
Venter
|
|
21
Februarie
|
Chris
Bezuidenhout
|
|
29
Februarie
|
Adam
Moolman
|
ALGEMEEN
|
|
|
|
|
|
Onthou die blog, asseblief
ondersteun ons en stuur enige iets aan.
NUUSBRIEWE PER POS
Lede wat
nuusbriewe per pos ontvang en die briewe eerder per e-pos wil ontvang moet asb
vir Robert by rslump@sars.gov.za kontak om die nodige reelings te tref.
Boodskap
van die voorsitter
Hiermee wil ek graag aan alle lede wat die AJV bygewoon het en die
nuwe komittee verkies het hartlik dankie se. Ek is nie ‘n man met baie woorde
nie ”en dit weet almal wat my ken is ‘n klomp crap” maar vir al die ander
komittee lede wat bereid is om op die Munt komittee te dien wil ek werklik hartlik
bedank. En dan vir die vorige komittee en aan Andre wat die skip bestuur het
die laaste twee jaar of so: Dankie Andre jy het ‘n great job gedoen en die
grondslag gele vir ons om te proebeer om dit nog na die volgende hoogte te vat.
Dan wil ek ook van die geleentheid gebruik maak om al die nuwe, ou,
en ouer lede en baie ouer lede soos oom Bokkie, Oom Fred, Oom Chris, Oom Jan en
baie groot geeste regtig te bedank vir hulle raad en insig. Al trap hulle kruppel
rond is hulle altyd daar, loop altyd vir die hengel spanne as ons hulle nodig
het. Van ons jonger manne kan ma ‘n bietjie nader staan en kom leer by hulle
wat dit beteken om deel te wees van die Munt familie en hengel friende.
Die laaste liga is op hande en daar is baie van ons lede betrokke
by verskeie fasette van ons sport. Die naweek is dit GN se Match proewe waarna
die SA’s volg in April, die karp manne is besig met voorbereiding vir hulle
SA’s, die seniors se oewer SA’s is volgende maand, die GN feeder proewe is
oppad. Bossie en Francois oefen vir die spesie “tzaneen classic” by Doorndraai
of so iets, weet net hulle werk hard en wil goed doen en so kan ek aangaan. Weet
Nardus en Jacques gooi ook baie boilies en tigers rond iewers vir die Protea
span, (kook hemp wat ek dink hulle rook so nou en dan) ma nou ja nee dit is
Jacqui en Eddie ons match protea sterre kan nie meer by hou nie. Dan is daar al
ons sosiale lede wat elke naweek iewers gaan probeer om die grootes te vang. Sterkte
aan almal wat by dit betrokke is en gee altyd net jou beste en dra jou en Munt se
naam hoog.
En laastens tydens die span keuses vergadering gisteraand het die
nuwe komittee ‘n paar gedagtes bespreek oor wat ons as ‘n komittee graag die
jaar wil bereik. Munt is nie waar ons behoort te wees nie en ek dink dit is tyd
dat ons “almal” net so bietjie rustig raak en ‘stock take” van ons
verantwoordelikheid, betrokkenheid, en commitment teenoor Munt en al ons hengel
familie. Ek persoonlik het een doel en dit is om te proebeer om Munt weer te
kry waar hy moet wees en om aandag te gee aan al ons fasette van hengel wat
deur ons lede beoefen word. Om meer dames, juniors, penkoppe, ou toppies en
tannies weer betrokke te kry en weer lief te maak vir hengel en Munt.
Ek wil dan net vra as daar enige gedagtes of voorstelle van enige lid
is rondom enige voorstelle wat jy mag he oor wat jy graag sal wil sien moet die
jaar gebeur dat jy asb die vrymoedigheid moet neem om my persoonlik te kontak
of enige komittee lid en dit met ons te deel.
Indien ek iemand of iets uit gelos het vra ek innig omverskoning en
vir die spel foute sorry nie Afrikaanse spel check nie.
Ons praat weer stywe lyne!!!
Hengel Groete,
Komitee