Search This Blog

Monday 25 March 2013

Net Gevind in Munt Dam

Goeie dag Munties

Dit is vir my jammer om met julle mee te deel dat daar vandag 25 Maart 2013 'n net aan die Suid Ooste kant van die Munt dam gevind is die net was egter nie in die water nie maar in die grasse versteek. Ek wil net vir die 3 lede wat die net gevind het dankie se Diedrik Jordaan, Fanie de Beer en Jaco van Sckalkwyk.

Ek wil lede vra om asb. 'n oog oop te hou vir nag lyne, nette ens


1 comment: