Search This Blog

Sunday 14 April 2013

Gauteng Noord Proewe


Neem asb kennis dat daar Maandag die 15 April 2013 om 19H00 n vergadering sal wees vir al die seniors wat die komende Gauteng Noord proewe wil bywoon by die klubhuis te Crotsstraat 806. Die Kroeg sal ook oop wees so bring kontant saam.

Sien julle daar.

No comments:

Post a Comment