Kan julle asseblief die volgende informasie uitstuur na al die voornemende Feeder hengelaars rakende die klinieke wat aangebied gaan word:
Addisionele lees stof.
http://www.thebankangler.com/index.php/tips-advice/feeder-angling
Die punte van die Feeder stokke wat gebruik word om byte aan te dui
Die opstel van 'n tipiese Feeder gerei
· 28 Mei 2013 Kliniek by die klubhuis 1900 – 2100 – Algemene oorsig rakende gerei
o Daar sal gerei uitgestal word om almal in staat te stel om te sien wat hulle sal benodig sover dit seatboxes, nette, visstokke ens.
o Daar sal ‘n oorsig gedoen word oor die Feeder reëls soos wat ons sal gebruik.
§ Die algemene reëls
§ Hoek grootes
§ Cage grootes
o Benodighede vir volgende kliniek.
· 11 Junie 2013 Kliniek by die klubhuis 1900 – 2100 – Bespreking van terminale gerei / Praktiese bou van stroppe ens.
o Bou van stoppe - Hengelaars word versoek om gerei (lyn, hoeke, swiwels) saam te bring.
§ Verskillende knope vir verskillende hoek tipes
§ Wanneer word watter tipe hoek gebruik
o Aanwending van feeder cages
§ Bespreking van verskillende tipes cages
§ Waar en wanneer word watter cage gebruik
o Hoof lyn vir Feeder hengel
o Gebruik van leaders
o Reël bespreking
§ Algemene bespreking oor reëls met nadruk op die hengel kampie en algemene gerei.
· 25 Junie 2013 Kliniek by die klubhuis 1900 – 2100
o Oorsig rakende algemene gerei
o Oorsig rakende terminale gerei
o Bespreking vir praktiese sessies.
§ Oewers
§ Wat word verwag van die hegelaars
Verdere nota:
· Hierdie is die datums vir Junie vir die klinieke.
· In Junie sal ons datums vasmaak vir die praktiese opleiding wat gedurende Julie sal plaasvind.· Die proewe sal vir Augustus geskeduleer word. Hengelaars sal vroegtydig weet waar en wanneer.
· Dis belangrik dat alle voorneemde Feeder hengelaars die opleidings sessies sal bywoon ten einde almal op standard te kry.
No comments:
Post a Comment