Search This Blog

Wednesday 29 January 2014

Geheel TVL kampioenskappe 2014

Wel gedaan aan al GN se Seniors wat aan die Klub Geheel TVL kampioenskappe deelgeneem het 25 Januarie 2014. Geluk aan die manne met die individuele prestasies en spesiaal die 2 Munties Deef en Janco !!!!

1) Senior A Span - 3de (Deef van Deventer 3de  algheel vir die dag)
2) Senior B Span - 2de (Carel Schoeman 2de en Janco Scheepers 3de algheel vir die dag)
3) Senior C Span - 4de

No comments:

Post a Comment