Search This Blog

Tuesday 10 December 2013

Klub Kopm Desember 2013 Arabie

Voorl Van Totaal vis Spesies Massa * Liga Basis
W Geyer 52 2 20,580 727,8
R Prinsloo 38 3 21,400 597
N Buis 36 5 22,310 588,1
J Mouton 31 3 16,520 478,2
JL  van Heerden 31 1 15,445 465,45
JJ Scheepers (jnr) 33 3 12,920 462,2
MT May 28 2 16,500 447
JL  Jonk 23 2 7,750 309,5
p White 21 2 0,000 212
A Bezuidenhout 13 2 7,135 203,35
R Slump 13 2 6,365 195,65
F Beeslaar 10 3 9,265 195,65
S Roberts 13 2 0,000 132
D koekemoer 12 1 0,000 121
R Geyer (Penkop) 7 2 4,115 113,15
J Schoeman 0 0 0,000 0
361 160,305

Janco Scheepers Chinese/Silver Karp


Seniors
Voorl Van Vis Massa Liga Basis
1 W Geyer 52 20,580 727,8
2 R Prinsloo 38 21,400 597
3 N Buis 36 22,310 588,1
Swaarste Vis
Seniors
Voorl Van Vis Gewig
MT May Karp 3,765

Munt Dam en vangste November 2013

Hi Munties her is net so paar fotos wat van die lede vir my gestuur het, stuur asb na muntangling@gmail.com en gee inligting oor die vangste. 

Dan wil ek weer asb vir die lede vra om hulle oe oop te hou vir strikke ens want daar word daagliks strikke gestel.
Strik in Inloop

Strik in Riete


Heini Strydom Munt dam Bass

Andre Esterhuysen en kinders Harties Baber

Andre Esterhuysen Harties Karp 9.115 kg

Heini Strydom Munt dam Bass

Tuesday 3 December 2013

Penkop Liga Finale Uitslae 2013

Die Penkop liga is afgehandel en Munt het in die 1ste been baie goed gevaar ,maar weens ontrekings kon niemand die 2de liga bywoon nie.

O-13's
Span Dag 1 Dag 2 Totaal
Koedoe E 46 47 93
Weermag C 29 52 81
Koedoe C 37 39 76
Koedoe B 24 40 64
Pisces A 28 30 58
Weermag A 15 40 55
Koedoe A 27 27 54
Weermag B 22 31 53
Premiermyn A 19 26 45
Munt A 39 0 39
Koedoe D 17 19 36
Premiermyn B 25 0 25
Korrektief A 23 0 23

Tuesday 26 November 2013

Feeder Wêreld Kampioenskappe 2013

Hi Munties vir die van julle wat nog nie weet nie die SA Feeder span het die Wêreld Kampioenskappe wat by Bloemhof dam 18-24 November plaas gevind het gewen.

Ons wil aan die hele span gelukwens en spesiaal vir Andre Bezuidenhout (Munt Voorsitter) en Neville Foord  wat Gauteng Noord verteenwoordig het. Ons weet daar het baie oefining en geld in gegan maar op die ou einde is dit oor en oor die moeite werd en het julle die goud gewen . 

WELL DONE BOYS


Andre Bezuidenhout SA Feeder Team 2013

Neville Foord SA Feeder Team 2013

SA Feeder Team 2013

SA Feeder Team Bloemhof 2013 Winners

Klub Geheel TVL Kampioenskappe 2013

Die klub geheel Transvaal kampioenskappe het die afgelope naweek 23 November plaas gevind alowel Munt nie daar verteenwoordig was nie wil ons vir die GN klubs geluk toewens met hulle prestasies.


PENKOPPE

1)      KOEDOE    29

2)      DAGBREUK  19

3)      AHV KLEUTERS  11

4)      VASBYT  10

 

R Matthee 1ste algeheel

HCJ Coetzee 2de algheel

SX Lambrechts 3de algeheel

C Matthee 5de algeheel

 

Wel gedaan aan ons Penkoppe

 

MEESTERS

1)      CENTURION  31

2)      DAGGA   28

3)      WEERMAG  26

4)      KEMPTON PARK  25

5)      VAAL HENGELKLUB  24

6)      IMPALA KLUB  22
 
WEL GEDAAN AAN CENTURION!!!

 

DAMES

1)      RANDSE SPORT  39

2)      VAAL HENGELKLUB  34

3)      AQUA VAAL  32  (28 VIS)

4)      WEERMAG  32  (23 VIS)

5)      RPA  30

6)      STANDERTON  28

7)      VASBYT  14

 

Riekie Labuschagne – 1ste algeheel

 

JUNIORS

1)      SUPER CAST  41

2)      DAGBREUK  37

3)      DAGGAFONTEIN  36

4)      AHV  28

5)      KOEDOE 27

6)      VASBYT  24

7)      STEENMEKAAR  17

 

SENIORS

1)      VAAL HENGELKLUB  165

2)      KEMPTON PARK  125

3)      MARICO  117

4)      KOEDOE  97

5)      SUPER CAST  90

6)      STANDERTON  84

7)      KROON KOPPIES  81

8)      KOSMOS   51

Sunday 17 November 2013

Meesters SA Kampioenskappe Uitslae 2013

Meesters SA Kampioenskappe Uitslae : Dag 1 , 2 EN 3

A Afdeling

Posisie
Provinsie
Getal Vis
Punte
1
Gauteng
 
405
2
Vrystaat
 
362
3
Sentraal Gauteng
 
352
4
Mpumalanga
 
336
5
Gautng Noord
 
334
6
Sentraal Noordwes
 
274
7
Noordwes
 
188
8
Kwazulu Natal
 
164
Vis Totaal
1641
Vis Gewig
1042.875KG

 B Afdeling

Posisie
Provinsie
Punte
1
Noord Oos Mp
406
2
Noordkaap
391
3
Gauteng Noord
328
4
Sentraal Gauteng
303
5
Sentraal Noordwes
299
6
Mpumalanga
291
7
Vrystaat
284
8
Gauteng
283
9
Oostelik Provinsie
278
10
Suid Kaap
277
11
Limpopo
239
12
Westelike Provinsie
203
 
 
 
Vis Totaal
2131
Vis Gewig
1062.405KG

Tuesday 12 November 2013

November 2013 Nuusbrief


LIEF EN LEED IN DIE KLUB

Lief
Ons wil vir Lukas le Roux en Johan Pfeil sterkte toewens met die meesters SA Kampioenskappe 9-13 November te Gariep dam. Dan wil ons André Bezuidenhout  baie sterkte toewens met die feeder Wêreld Kampioenskappe 18-24 November 2013 wat by Bloemhof plaasvind.
Leed
Ons wil Lukas le Roux en sy vrou sterkte toewens met die operasie wat voorlê.

NUWE LEDE EN LEDEGELD

Lede moet asb hulle 2014 ledegelde betaal.  Onthou dat die finansiële jaar van Januarie tot Desember is en lede wat laat betaal, betaal weer ‘n intree fooi van R50.00.

Die klub se bank besonderhede is as volg:
Munt Hengel Klub
ABSA
Spaarrekening
Rekening nr 9116712358

2013 Ledegelde
·         Seniors R350.00 plus R50,00 intreegelde.
·         Dames, Juniors en Penkoppe - R150,00 plus R50,00 intreegelde.
·         Dames, wat nie onder 'n senior aansluit nie, betaal ook R350.00 plus R50,00 intreegelde.
·         Neem asb kennis dat nuwe lede vanaf 1 Julie pro-rata ledegelde betaal vir 2013 en dan die volle gelde vir 2014.
Nuwe Lede
J Schoeman
J.P Engelbrecht
A Botha
W.A Potgieter
A Oostuizen

KLUB KOMPETISIE
Daar is op die maand se komitee vergadering besluit dat die lede wat ”feeder angling” wil beoefen tydens klub kompetisie die kaans gegee sal word, daar sal die oggent voor die tyd verduidelik word hoe dit gan werk t.o.v “seatbox” en werp ens.

Die volgende klub kompetisie is 7 Desember 2013 te Arabie dam Natuurbewaring (anderkant Marble Hall +/- 170 km van Pretoria). Dit is ‘n dagkompetisie en ons hengel van 07h00 tot 15h00.

Ons kom 04h00 vir 04h15 die Saterdag by die Zenex garage +/- 3km op die Moloto pad by mekaar.

Die kostes sal by die hek betaal word en R10-00 beampte fonds sal ingesamel word .
November 2013  - Klubkompetisie-uitslae
Bronkhorstspruitdam

Baie geluk aan Wickes van Heerden wat die wenner was.

Wickes van Heerden                      Swaarste sak                      1 vis  5.455kg


Lede moet asseblief daarop let dat klubkompetisies volgens die klub se inhuisreëls gehengel word.

Almal moet ook voor daar gehengel word die aantekeningsregister by die Skaalbeampte teken groot asb.


BELANGRIKE DATUMS

9-13 November
Meesters SA Kampioenskappe Gariep dam
18-24 November
Feeder Wêreld Kampioenskappe
23 November
Munt Werkers Dag
25 November
Juniors en Penkop aas vergadring
30 November
Juniors en Penkop 2ste Liga te Vaaldam Last Farm
7 Desember
Klubkompetisie – Te Arabie Dam


MUNTDAM
·      Besoekers se fooi is R30,00 per senior besoeker, R20,00 vir pensionarisse en juniors onder 12 jaar.
·      Lede moet toestemming en ‘n besoekerspermit kry by die volgende Komitee lid, Wickes van Heerden (0731120080).
·      Permitte sal NIE 05h00 – 08h00 in die oggend aan lede met besoekers uitgereik word nie, reël vroegtydig die permitte ASSEBLIEF.
·      Lede word versoek om nie die slotkombinasie aan enige iemand anders te verskaf nie.
·      Lede moet asseblief kennis neem dat daar slegs vanaf 6h00 in die oggend (Mei, Junie, Julie, Augustus) tot 17:00 in die middag gehengel word.  In die somermaande mag daar van 05h30 in die oggend tot 18h00 in die middag gehengel word.

Alle vis wat gevang word moet dadelik weer terug in die dam geplaas word.  Geen hounette (keepnets) mag in die perseel ingebring word nie en geen vis mag in ‘n hounet geplaas word nie.
GEEN VIS MAG VAN DIE PERSEEL AF VERWYDER WORD NIE.
Geen vure mag anders as in die verskafte braaiers gemaak word nie.
Geen persoon mag kamp of oornag by die Muntdam nie.
Geen kinders mag sonder ouer se toesig by die dam gelos word nie.

Muntdam Kode
Lede moet asseblief kennis neem dat die hekkode vernader 1 Desember na XXXX.

WERKERS DAG

Daar word n “werkers dag” beplan vir die 23de November 08h00, ons gaan die dam terein skoon maak en die toilet wat omgewaai het optel en skuif .Ons versoek lede om the help met die volgende items groot asb. :
    Tange
          Draad
          Petrol
          Bossie kappers
          Grassnyers
          Kettings
          Saag
          Toue
En natuurlik julle self as arbeiders.
Kom ondersteun asb.

VERJAARSDAE IN NOVEMBER

Baie geluk aan die volgende lede met julle verjaarsdae in November. Mag die HERE julle seën.  Mag dit ‘n wonderlike dag wees en ‘n jaar van groot visse in die net.

02 November
ME Pick
04 November
JJ Grundlingh
06 November
P White
11 November
E Francis
12 November
WP Trytsman
15 November
JL Engelbrecht
15 November
HA Truter
17 November
WG Coertze
18 November
JJ Steenkamp

As ek van iemand vergeet het laat weet my groot asseblief sodat ek die klub rekords op datum kan bring.

ALGEMEEN

NUUSBRIEWE PER POS
Lede wat nuusbriewe per pos ontvang en die briewe eerder per e-pos wil ontvang moet asb vir Robert by rslump@sars.gov.za kontak om die nodige reelings te tref.

Hengel Groete,

Komitee