Search This Blog

Tuesday 26 November 2013

Feeder Wêreld Kampioenskappe 2013

Hi Munties vir die van julle wat nog nie weet nie die SA Feeder span het die Wêreld Kampioenskappe wat by Bloemhof dam 18-24 November plaas gevind het gewen.

Ons wil aan die hele span gelukwens en spesiaal vir Andre Bezuidenhout (Munt Voorsitter) en Neville Foord  wat Gauteng Noord verteenwoordig het. Ons weet daar het baie oefining en geld in gegan maar op die ou einde is dit oor en oor die moeite werd en het julle die goud gewen . 

WELL DONE BOYS


Andre Bezuidenhout SA Feeder Team 2013

Neville Foord SA Feeder Team 2013

SA Feeder Team 2013

SA Feeder Team Bloemhof 2013 Winners

No comments:

Post a Comment