Search This Blog

Thursday 19 September 2013

Te Koop "Page"

Hi Julle

Aangesien ek van tyd tod tyd gevra word om by vriende te hoor of iemand nie belang sou stel om hengelgerei te koop nie. Het ek besluit om 'n "Te Koop" page te skep as jy iets het wat jy wil verkoop stuur asb 'n foto na muntangling@gmail.com en die nodige spesifikasies met 'n prys ek sal dit dan op die blog laai onthou om asb ook 'n foon nr saam te stuur!

No comments:

Post a Comment