Search This Blog

Thursday 10 October 2013

Vangste

Hi Munties

Ek wil julle vra om asb. van die fotos van visse wat julle vang vir my te stuur dat ek dit op die blog kan laai. Die Karps by die Munt Dam is besig om te spawn en is dus baie teen die kante hou asb 'n oog uit vir nette ens. omdat baie van die plaas werkers en ongemagtige toegang in die tyd ons visse teiken.

So loop gerus om die dam en wardeur die natuur die Blou Kurpers swem mooi langs die kant en baie keer in die middag le die babers teen die weste kant en by die uitloop.

Wickes van Heerden Bass Munt Dam

No comments:

Post a Comment