Search This Blog

Sunday 25 August 2013

Munt dam Toilet

Hi Munties

Ek wil net vir julle in kennis stel dat een van ons lede, Johan Steenkamp, vandag die toilet vir ons aanmekaar gesit het - Baie dankie Johan. Na 'n paar probeerslae en 'n gebrek aan belangstelling van die lede het die Muntie dit gedoen! Hy is nog nie operasioneel nie, so lede word gevra om net nog 'n rukie te wag voor hulle die toilet gebruik, totdat ons die chemikalie gekry het.


No comments:

Post a Comment